Wian Mostert is raising funds for CANSA

Wian Mostert is 'n skolier by Hoër Volkskool Heidelberg, hy swem die 8 myl by Midmar Myl, Februarie 2021. Hy samel fondse in vir CANSA. Vir die projek moet hy R10 000 insamel voor hy mag swem. Gebruik asb die skakel om enige bydrae te maak. Baie dankie.


overall progress

raised R5 200,00 goal R10 000,00

52%

donations

Name Message Donation
Annelie & Inge Steyn Inge :Ek dink ons moet begin oefen Annelie: Lekker swem Wian - Just Keep Swimming R700
Ouma Annetjie Sterkte Wian R1 000
Rian & Magda Sterkte en geniet elke oomblik! R500
Sanet oosthuizen Sterkte Wian! R1 000
Leanne Cantamessa Dankie vir dit wat jy doen. Sterkte en lekker swem. R1 000
Madeleine Hart Go Wian! Lekker swem! R1 000
 

The Cancer Association of South Africa’s (CANSA’s) purpose is to lead the fight against cancer in South Africa by offering a unique, integrated service to the public

http://www.cansa.org.za/
0800 22 66 22
info@cansa.org.za