Charity 8 Challenge 2025

Isabel Vorster is raising funds for Chad Le Clos Foundation

Ek het ‘n passie vir swem wat uitstaan teenoor ander sporte a.g.v. die manier hoe swem jou nie net fisies sterker maak nie, maar ook emosioneel. Ek wil hê ander kinders in Suid-Afrika moet dieselfde voorreg hê om die sport in diepte te beleef en hul volle potensiaal te bereik.


overall progress

raised R10 000,00 goal R10 000,00

100%

donations

Name Message Donation
Arinda Mooi Bella, jy is 'n mooi voorbeeld vir my en ek is trots om jou sussie te wees. R200
Francois Hofmeyr Well done! R500
Johan Isabel, is ‘n ster! Bly jy kon kom kuier . R300
Emsé Koffeman Bella, jou passie en toewyding is 'n inspirasie! Mag jy nog uitsonderlike hoogtes bereik. R200
JOMAR VORSTER Ons is baie trots op jou Bella R300
Clinton Thomas You go Bella , jy is n inspirasie en dis n voorreg om jou afrigter te kan wees ! Sterkte R300
Melane Adams R250
EA GUDDISA R500
Victor Yazbek Go go go Isabel 👏🏻👏🏻👏🏻 R250
Buo R600
Christel Van der Vyver R400
Tertius Vorster Bella,, jou toewyding en harde werk laat jou uit staan.. Swem jou hart uit my kind. Jou mooi hart maak die verskil. Trots op jou. R1 000
Corisa Niemand Bella…Jy is ‘n inspirasie! Baie trots op jou!!! R300
Amelia Trots op jou!! R200
Piet Maritz Sterkte met die Midmar, Isabel. Ons is trots op jou! Jou Aussie Familie🏊🏻🏄🏼‍♀️✈️ R1 000
Cor & Isabel Isabel, ons bewonder jou toewyding & passie!! Mag alles ten goede meewerk vir jou toekoms. Oupa & Ouma 🏊‍♀️🏊‍♀️ R400
Albert R300
Charlene Go Isabel!!! Jy maak n verskil!🏊‍♀️🏊‍♀️🏊‍♀️ R500
Ganse Isabel Ons is trots op jou! Gaan groot. Jou selfdissipline en toewyding gaan jou nog ver bring! R1 500
Isabel Vorster Jou toewyding en deursettingsvermoë is ‘n inpirasie. Swem jou hart uit! R1 000

Friends of Swimmers Trust including the Chad Le Clos Foundation

Back to List