Midmar 2019

Jana Schoeman is raising funds for CANSA


overall progress

raised R12 000,00 goal R12 000,00

100%

donations

Name Message Donation
Ansa Fourie Skop gat ! Ek weet jy kan xx R100
Charles de Villiers Baie sterkte Jana ! Dis 'n pragtige poging van jou....Hou so aan ! R500
Ilse & Louis Lathleiff Sterkte met jou 8 myl swem. Dankie vir wat jy vir kankerlyers doen. R400
Vryheid Country Club (Chantelle Solms) Swem soos ons gholf speel...nie so goed nie.....maar so aanhoudend ! R4 000
Carine Veldhuysen Sterkte Jana met die swem en om al jou doelwitte te bereik! R500
Riette & Riaan Sterkte Jana! R500
Jan Combrinck Jana dankie vir jou mooi gebaar, sterkte met die swem. R1 000
Cilliers Contractors (Tiens) Jana : Enjoy life to its fullest through your God given talents and you will have a happy life ! R1 000
Adriaan en Elsa Hattingh Jana, sterkte met die swem. Geniet al 8 myle R300
Greenhough, McHardy & Green Sterkte Jana. Geniet elke myl. R250
JMR Trailer Parts Jana baie sterkte met die Midmar. Mag jou voorbeeld baie mense help!!! R1 000
Karin Marx Jana, have a great swim, you're awesome R200
Stepping Out Dance academy - Vryheid & Dundee Jy doen amazing werk Jana! Baie dankie✝️💟 R500
ECA Consulting Dis n baie eerbare gebaar van jou om betrokke te raak by CANSA en borge te nader. Jy’s baie suksesvol met die Midmar 8Myl en daarom sal ECA jou graag ondersteun. Sterkte met die ver swem wat voorlê! R1 500
WP Schoeman Sterkte Sussa ! #Patkop R250

The Cancer Association of South Africa’s (CANSA’s) purpose is to lead the fight against cancer in South Africa by offering a unique, integrated service to the public

Back to List